Successfully reported
+14

Spekboom

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longhope Road, Golden Valley, Somerset East, 5821, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Geleë in Somerset-Oos en met asemrowende uitsigte, is Spekboom die ideale toevlugsoord vir enigiemand wat 'n blaaskans van die stadslewe nodig het.

Die ruim kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n eetkamertafel vir 4. Vanuit die kombuis lei die sitkamer, gemeubileer met gemaklike rusbanke. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste die braai-area geniet terwyl hulle die skilderagtige uitsigte inneem. Veilige parkering word voorsien vir die duur van hul verblyf. Gaste het ook toegang tot die staproete op die perseel, en diegene wat die plaas wil verken of in die damme wil visvang, kan reëlings met die gasheer tref.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Longhope Road, Golden Valley, Somerset East, 5821, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longhope Road, Golden Valley, Somerset East, 5821, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8b40e73aad0cc25205b28d2d6558fe27d150d2420d342ac25e4becf61f5054eb8ae5323f180530ed0f07a7e2c871adef8a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense Longhope Road Golden Valley 5821 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.838886548384 25.776030368216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang