Successfully reported

Spence Selfcatering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Louise H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uiters gerieflik, luuks en veilig. Spence Selfcatering het al ons verwagtinge oortref! Gerieflik, netjies met alles wat jy nodig het! Ons was so dankbaar vir die ekstra komberse en lakens, die moeite wat gedoen is om ons tuis te laat voel. Die beddens het heerlik geslaap, die stort is ruim en die sagte handdoeke was luuks! Ons was voorwaar bederf met uitstekende verblyf, goeie ligging en 'n rustige tyd in Walvisbaai. Die DStv en WiFi werk uitstekend. Ons sal beslis terug wees by Spence Selfcatering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Fantastiese verblyf! Fantasties gebly. Dankie vir jou gasvryheid. Ek sal jou selfsorgplek maal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent. Excellent hospitality provided. One of the best places to stay regarding our needs. Friendly, accommodating staff, willing to help with a smile. Great value for money as the flat is well equipped. Very clean and neat. The location is central and the area is peaceful and quiet. We will definitely book and stay there during our next visit to the coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Vinnig en wind verwaai. Dit was goed, gee warm water in die oggende, geen vensters om oop te maak, die res was 100%.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfekte manier om vakansie af te skop! Baie vriendelik en maak vir seker ons het alles wat ons nodig het. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik! Pragtig, modern, skoon en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Heerlik! Geen klagtes nie! Heerlike snoesige woonstel naby die Strandmeer. Mooi en modern! Definitief baie goeie waarde vir wat jy betaal! Eienaars is baie vriendelik en altyd beskikbaar en het selfs toe ek in SA was vir my gehelp met idees rondom lekker eetplekke. Sal graag weer daar wil oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Klaus Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Die woonbuurt Meersig is netjies skoon, en skep werklik 'n baie goeie indruk. Die gasvrou het werklik haar uiterste bes gedoen, om ons welkom en gemaklik te laat voel tydens ons verblyf by die akkommodasie in Walvisbaai. Ons het op kort kennisgewing ons beplande verblyf van 3 nagte sommer verleng na 7 nagte! Ons kan die verblyf beslis aanbeveel vir enige toekomstige gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annemé P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Goed afgerond, volledig ingerig. Woonstel is baie goed ingerig. Alles wat mens sal benodig, is reeds daar. Parkering is agter geslote deur, maar die deur is moeilik om te gebruik, en dit is nie gerieflik nie. Andersins, vreeslik lekker blyplekkie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anja P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Perfek vir paar aande in Walvisbaai! Heerlik! Sal weer die verblyf gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Spence Selfcatering
Hi, Dankie vir die terugvoering. Bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Auob Street, Walvis Bay, Namibia, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51e29aeb51d5c15d25b7253bbf03a3b27bb3214ee92fa8eed4d79ac392dccb8ca73409a0fdee34708a0a83cb50b3857f5f6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 9 Auob Street Walvis Bay Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.976628658515 14.48778543731
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang