Successfully reported
+6

Spider Pig

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 21 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Spider Pig bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Gariepdam. Gariepdam is net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad, aan die Oranjerivier geleë, en is 'n watersporttoevlugsoord en 'n ideale oornagplek vir reisigers.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n stort, 'n aparte badkamer, 'n sitkamer en eetarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort, en die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers is toegerus met plafonwaaiers, linne, handdoeke en elektriese komberse.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, en eetgerei en breekware, en die sitarea is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis is omhein en daar is 'n tuin met ingeboude buitebraaigeriewe. Daar is ook 'n binnehof waar troeteldiere veilig gehou kan word. Daar is parkeerplek vir 4 voertuie.

Verskeie doendinge kan in die omliggende area geniet word, soos bootvaarte, watersport, tubing, rolbal, vlotvaarte, perdry en damwaltoere.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Willem S
Gesin met tieners
5.0
Very pleasant. Very pleasant stay, friendly welcome, house as advertised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Clarissa V
5.0
Vinnig, maar lekker. Ons het net gebraai en geslaap, maar alles was netjies. WiFi sou 'n lekker ekstra gewees het, maar vir die prys verwag ons dit ni...
Sien meer
Mei 2025
Nicolene B
Saam met lewensmaat
5.0
Het dit geniet daar. Sal weer daar oor bly. Was rustig en het dit geniet daar, geen mense om jou nie, net lekker gewees.
Mrt 2025
Charlene R
5.0
Fantastiese akkommodasie as jy soos ons gereis het met honde. Fantastiese plek vir reis met honde.
Mrt 2025
Stefan S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker geslaap. Rena het ons persoonlik ontvang en alles gewys. Ideale verblyf vir 'n groot gesin en hulle diere. Sy het tot tuisgebak koekies vi...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rena & Roxy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 21 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Spider Pig het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 21 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4OTUyNTdlLWRhZGQtNGNhNi04OWZiLTVhMzQzOTI0YmU3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 76 5 1 5 21 Berghaan Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.595143920491 25.490392148495
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang