Successfully reported
+21

Spies Villa

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R895 R761 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spies Villa bied heerlike oornagverblyf in die hartjie van Clubville, Middelburg. Dit is 'n wonderlike opsie vir paartjies, alleenreisigers of sakereisigers aangesien hierdie eiendom naby die middedorp is en 'n swembad het vir gaste om te geniet.

Ideaal geskik vir 2 gaste, daar is 5 kamers met lugversorging wat almal ingerig is met 'n koningingrootte-bed. Elke kamer beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV beskikbaar.

Alle gaste het volle toegang tot die eiendom se welige groen tuine en uitnodigende swembad om op daardie warm somersdae af te koel. Die eiendom word volledig gerugsteun deur 'n kragopwekker. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Danielle V
Gesin met tieners
5.0
Alles wat 'n mens nodig het. Wonderlike gastehuis. Skoon en netjies. Heerlik stil en rustig. Baie goeie diens gekry, baie dankie.
Sep 2025
Leon B
Saam met lewensmaat
5.0
Reünie naweek in Middelburg. Van die vooraf reëlings tot die uitklok 'n wonderlike ervaring. Netjies, gerieflik, veilig en in 'n stil woonbuurt naby a...
Sien meer
Sep 2025
Hendrik C
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker plek. Baie lekker stil en rustig.
Sep 2025
Annezelle H
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend! Presies wat jy nodig het om te oornag. Veilig en rustig. Goeie diens! Sal vir seker weer daar oornag.
Jul 2025
Johan B
Besigheidsreis
5.0
Puik verblyf teen billike prys. Baie gerieflike verblyf in 'n rustige en mooi omgewing. Kamer is ruim en goed toegerus.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Spies Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecf595410fe53e7303f094a7fbaf0162d8583cf019dfc7d1aa820984e346413aeb3783f5bb360c4855e5a999baf5d333b3a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R761 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 12 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7831159 29.4390237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang