Successfully reported

Spindlewood Barn Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Pierre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige stil plekkie met 'n mooi uitsig. Ons verblyf was kort maar aangenaam. Lekker geslaap. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Niks luuks nie, maar ons het niks gekort nie. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coral S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal weer van die verblyf gebruikmaak. Kan dit aanbeveel. Lekker gebly, die eienaar is baie aangenaam en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clemio T
1 nag
2.0
Okt 2024

Not worth it. Rooms not painted. Lighting poor. Linen not up to standard. R600 per night was not worth it. Mosquito was buzzing and biting the whole night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Abigail
Spindlewood Barn Accommodation
Sorry you had a bad experience. We did mention that we were in a renovation of that room, but the booking was last minute and you decided to go ahead anyway. Linen is 100% cotton, which we use for all guests, and we have never had a complaint. Unfortunately, the white towel you used to polish your black shoes with was completely ruined and had to be thrown away.

William W
1 nag
2.0
Mrt 2024

Meskiete. No TV, no WiFi, no microwave, no fridge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Abigail
Spindlewood Barn Accommodation
Thanks for your review, William. We do not advertise as having a TV, WiFi, microwave or fridge in the unit. WiFi, microwave and fridge are all available in the communal kitchen.

Rudi G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Very beautiful setting. Close to town but also out of town. Spacious rooms! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Peaceful delight. The animals were adorable, we felt we were home, loved the decor, and bed was so comfy. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Sug van verligting. Pragtige, ongewone akkommodasie. Netjies, superskoon, alles wat mens kan nodig kry. Die ongelooflikste gasvrouens wat ons onmiddellik laat tuis voel het. Lindy is 'n plesier en het ons 2 4-been kinders behandel soos haar eie, te heerlik vir woorde! Ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle L
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

A restful stay at a very authentic and rustic "Story of an African Farm"-style accommodation venue. If you like a farmlike surrounding with ducks and other farm animals this will please you. Lots of opportunities to spend time outside during the day or evening if you don't go out exploring. Very welcoming, pleasant and accommodating hosts. Morning coffee and a hearty breakfast are available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Helen B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Rustig. Vriendelike ontvangs en heerlike kos. Baie aangenaam en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Garden Street, Hopefield, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA632d271a627c9969212ab56dd9b8496f9cc064678ccc6f13f5386f0db8af31ea18030e0558c50a733a7311c0bc0bf4c41828?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 58 Garden Street Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.057941856962 18.344380964279
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang