Successfully reported
+14

Spindrift 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3 Lagoon Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Spindrift 7 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Spindrift-kompleks naby die strand in Margate, en naby verskeie winkels en geriewe.

Die woonstel het slaapplek vir tot 3 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 1 enkelbed. Albei slaapkamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4, en 'n TV teen die muur. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en lei na 'n balkon wat oor die strandmeer uitkyk.

Daar is 1 toesluitmotorhuis, geskik vir standaardgrootte voertuie, maar geen ekstra parkeerplek nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
3.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 3 Lagoon Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Spindrift 7 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3 Lagoon Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f74cfeefbf499441cd19e5d0ce59d1e8ce676722cb08330c54fd5def6581755fe2f81ebe69d748063c9da94c2dd2398a848?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 5) 5 5 1 4 3 Lagoon Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.858910104908 30.372199837434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang