Successfully reported
+58

Spinoza Self-Catering Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Spinoza Street, Academia, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Spinoza Self-Catering Accommodation bied 'n privaat wegbreek in Windhoek, Namibië, en is ideaal vir sakereisigers, oornaggaste en vakansiegangers. Dit bied maklike toegang tot alle geriewe, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede, ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin.

Die eenslaapkamerkothuis het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitkamerarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 8 gaste. Twee van die kamers het 2 enkelbeddens elk. Daar is 'n slaapbank in die sitkamerarea en 'n TV met DStv.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, koffie, tee, breekware en eetgerei.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 Spinoza Street, Academia, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Spinoza Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Spinoza Street, Academia, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVEsA8hFQWYdneZJZxUZwyDHDZD6YI38RfLgTaYlbcDOd9AQvaO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 5 Spinoza Street Academia Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.607450320811 17.070917521426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang