Successfully reported
+37

SpiritBird Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Meeu Street, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SpiritBird Cottage is 'n bekoorlike eenheid wat grens aan die Kaap St. Francis Natuurreservaat. Dit bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n moderne oopplan-kombuis en -sitkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het wat op versoek in 'n koninggrootte omskep kan word. Die aparte badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasgoedgeriewe vir gaste se gerief. Dit strek tot 'n etenstafel en maak verder oop na die sitkamer, ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die eenheid brei uit na 'n lieflike patio met buitesitplek, die perfekte plek om te ontspan na 'n dag op die strand. Gaste kan ook gebruik maak van die koue buitestort tussen die bome om af te spoel na 'n branderplankry of strandswem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Ligging

  • 19 Meeu Street, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Meeu Street, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64869b31b7e29d85aaad82bf623346ca2a6d827b5910efbce4b6c8d962756701f1d6b0c8483888911f5d9e7887a173181b3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 19 Meeu Street Cape St Francis 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.190933344076 24.846407114086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang