Successfully reported
+43

Spitzkop Kampering

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Spitze Kop, Off the R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
  • Vanaf R200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Spitzkop Camping is op 'n veeplaas in die Moordenaarskaroo geleë en bied ruim kampeerplekke op die boomryke oewer van die Buffelsrivier.

Hierdie kampplek is ideaal vir groot en klein privaat groepkampe sowel as privaat kampeerders. ’n Groot donkie voorsien warm water aan die storte en hout vir die donkie se stoof word voorsien. Lekker droë braaihout is te koop en met vooraf reëlings kan lamsvleis ook voorsien word.

Skape, beeste, koedoes, duikers, grysbokke, springbokke en ander kleiner wild loop vrylik rond en gaste kan hulle selfs rondom die tente gewaar. Gaste kan ook die plaas te voet verken, voëlkyk of 1 van die veldryroetes verken. Ons netjiese paaie is selfs vir bergfietse geskik en 4x4-roetes is beskikbaar vir ervare 4x4-entoesiaste.

Spitzkop Kampering kan maklik deur 'n grondpad met 'n bakkie, SUV of enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Spitze Kop, Off the R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spitzkop Kampering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Spitze Kop, Off the R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9303e67e04477f23674ccd5b12f004b83eaf3a6d452888d2d321f1f3d765c01f63e6c805328b8cc0e7e69fc3e4b23da1e7d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Farm Spitze Kop Off the R354 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -32.835778453865 20.840849006122
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang