Successfully reported

Splashy Fen Mtingu Camp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Corne S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Asemrowend, knus, rustige, skilderagtig en rustiek. Absoluut fantastiese, buitengewone diens, skoonste praktiese 'long drop' nog gesien. Donkie voorsien meer as genoeg warm water. Die eienaar is 'hands-on' betrokke en help met enige versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
Splashy Fen Mtingu Camp
Baie dankie!

Gerhard G
1 nag
4.6
Jan 2021

Was baie lekker en rustig. Die verrassing was groot toe ek daar aankom en volledige beddens kry om op te slaap. Die omgewing is ongelooflik mooi en die metode waarop die kamp funksioneer is uitstaande. Geen krag maar wel liggies, baie water en 'n donkie vir warm water. Die buite "oop" stort en toilet is baie prakties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
Splashy Fen Mtingu Camp
Baie dankie Gerhardus.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 130
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Splashy Fen Farm, Bushman’s Nek Raod, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0a4ddaa157b76ef5a7b7714892c3f18d961cbb8a3b168a6c754563369023a10f13c2239aedf26df0e951f8106398e7b558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 12 mense 2 5 1 5 Splashy Fen Farm Bushman’s Nek Raod 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -29.794416666667 29.342555555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang