Successfully reported

Spot the 10th

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Mabatho F T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Home far from home. The accommodation is spotlessly clean, modern and spacious. Talita was helpful and friendly. The pool was very clean. The cleaning staff were very friendly too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Sal weer besoek. Pragtige plek. Baie lekker gebly. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker gerus! Ons het heerlik gekuier in Spot the 10th. Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy kan nodig kry. Die huis kyk uit op die 10de setperk en is baie rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Als op sy plek en so netjies! Ons bly altyd lekker by Spot on 10th!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Spot the 10th
Baie dankie vir jou resensie! Altyd lekker om te hoor dat jy en jou gesin heerlik gekuier het. Kom kuier gerus weer.

Jean V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie mooi huis. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Beautiful and spacious. Beautiful and well set up. It has everything you need and ample space. I would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Spot the 10th
Thank you, Dean, for taking the time to provide feedback about your stay at Spot the 10th. Hope to welcome you back in the near future.

Matome T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Great. I really enjoyed my stay at Spot the 10th and wouldn't mind visiting the place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Spot the 10th
Hallo Matome, We appreciate your positive feedback about your stay at Spot the 10nth. Kind regards, Nico and Polla.

Sarah-ann B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2025

Ruim huis, stil omgewing. Ons het ons verblyf regtig baie geniet. Die huis is ruim, met ’n pragtige uitsig en ’n rustige, stil omgewing—ideaal vir ’n ontspannende wegbreek. Dit gesê, daar is ’n paar aspekte wat aandag nodig het. Al die glasdeure wat na die swembadarea en buitebraai lei, was vuil, asook al die swart krane in die hoofslaapkamer se badkamer. Die koninggrootte bed in die agterste slaapkamer het twee aparte duvets binne een oortreksel gehad, wat slaap ietwat ongemaklik gemaak het omdat hulle deur die nag geskuif het. Daarbenewens was die deur van die hoofslaapkamer na die stoep moeilik om oop en toe te maak. Algeheel het ons dit baie geniet en sal beslis die huis aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Doreen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker. Baie lekker en kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Spot the 10th
Hallo Doreen, Ons is baie bly julle het lekker gekuier en baie dankie vir jou resensie, ons waardeer elke een! Hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Nico en Polla

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3251 Starling Avenue, Parys Golf & Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddef39c75a0f6ad60dacd259ad56a2ccdc0ba7c635b8be48e1bf2d64519c48b2a786db03ced2f2755cec2f4ecae8874d07fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 3251 Starling Avenue Parys Golf & Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.883074506904 27.486234640159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang