Successfully reported
+24

Spray House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 31 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Spray House is 'n rustieke dubbelverdiepinghuis met 'n pragtige see-uitsig op die strandfront in Ballito Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat naby die kus wil wees.

Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die oorblywende 2 aparte badkamers het storte. Daar is plafonwaaiers in al die slaapkamers. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n eetarea en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die leefarea lei na 'n groot stoep, maar daar is ook 'n tweede stoep met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste sal naby restaurante en geriefswinkels wees.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 95

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 31 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Spray House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 31 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78020e32ed512fccfeafa48b93ec9b01b4d97f2273cd5044641328631c27227b38ecd635fe32a3ac7d63519928479f9990c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 12) 2 5 1 4 31 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.545483403215 31.213269837404
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang