Successfully reported
+5

Spreeu 2

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Spreeu Street, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Spreeu 2 is in Gariepdam en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede geleë.

Dié huis het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak en daar is 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sit-area het gemaklike banke en 'n TV. Die eet-area bied oorgenoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Gail V
5.0
Excellent value. The house was very comfortable and had everything we needed for a stopover between Pretoria and Cape Town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Francois O
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker en ontspanne. Lekker groot gastehuis met 3 slaapkamers teen 'n goeie prys. Die binnehuisbraai is wonderlik op 'n koue aand.
Apr 2025
Ana P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik baie groot binne en buite spasie. Baie spasie en rustige plekkie het alles wat jy benodig. Ons een aand oorgeslaap, sal weer daar gaan slaap...
Sien meer
Apr 2025
Marco C
Gesin met klein kinders
5.0
Ruim, genoegsame toebehore om 'n heerlike oornag te hê. Dit was heerlik, ons kon ontspan na 'n dag se reis en buite in die lapa vleis braai terwyl die...
Sien meer
Jan 2025
Susanna V
Saam met vriende
5.0
Aangenaam en veilig. Lekker gebly. Dankie!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 178

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 2 Spreeu Street, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Spreeu 2 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Spreeu Street, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07b5dc3497a5a571b3207e42ee781b5ee0b4ebff93a5b114524845dea16183378927145abe3da31b8932533cd4c251514166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 56 5 1 4 2 Spreeu Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.592417 25.489552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang