Spring Rock Farm Stay
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Houtboshoek, Off the N4, Alkmaar, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Spring Rock Farm Stay bied 'n ontspannende plaasverblyf vir 2 volwassenes en 3 kinders, net 42 km vanaf Mbombela (Nelspruit).
Die dubbelverdiepinghuis bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die solderarea het 1 enkelslaapbank en 1 dubbelslaapbank.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook 'n eetarea. Die leefarea, sowel as die solder, maak oop op 'n onderdakstoep met uitsigte oor die omgewing.
Braaigeriewe en 'n vuurput buite die tuinstoep is beskikbaar. Gaste het ook die gebruik van 'n swembad.
Die plaas bied verskeie doendinge soos voëlkyk, visvang, bergfietsry, voetslaan, perd vertroetel en meer.
Troeteldiere wat goed gedra is welkom op versoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
3 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Farm Houtboshoek, Off the N4, Alkmaar, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Spring Rock Farm Stay het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Houtboshoek, Off the N4, Alkmaar, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang