Successfully reported
+7

Springbank Guest Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Roxburghe Avenue, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Vanaf R470 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Springbank Guest Suite bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Craighall Park, Randburg en is ideaal vir sakereisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Langs die slaapkamerarea is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Etenstafel met sitplek vir 2 en toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek word aangebied. Die ligging van Springbank is net oorkant die pad van 'n lieflike deli af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Vervoerdienste
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 27 Roxburghe Avenue, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Springbank Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 470
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 470
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Roxburghe Avenue, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30fa95c600dcb1abe036f558e70e089ee0cd56d7a66e8329352e557360d53959c82dabee13530ce1b3630f1176a9893de92c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R470 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 27 Roxburghe Avenue Craighall Park 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1340075 28.0287408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang