Successfully reported
+56

Springbok Inn

  • Kapasiteit: 162 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbok Inn, Off Voortrekker Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 312 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Springbok Inn is in 'n smal vallei geleë en word omring deur die Koperberge in die hartjie van Namakwaland. Ons bied gerieflike verblyf aan die buitewyke van die dorpie Springbok.

Verblyf word aagebied in 87 en suite-kamers met lugversorging. Hoë gehalte-linne en -handdoeke word voorsien. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is ook 'n klein werkspasie en -stoel in die kamer.

Instansiegeriewe sluit veilige parkeerplek, ;n swembad en braaigeriewe in. Daar is ook konferensiegeriewe wat 150 afgevaardigdes kan akkommodeer. Die restaurant op die perseel bied middag- en aandete. Let asseblief daarop dat Blommeseisoen-tariewe geld tussen Julie en September.

Daar is verskeie besienswaardighede en doendinge in die omgewing, insluitend die Goegap Natuurreservaat, die Kaapse Blommeroete (Weskus en Namakwaland), De Beers Diamantkus 4x4-toere, kunsvlieghengel in die Oranjerivier, die Springbok Restaurant en bergfietsroetes by die Goegap Natuurreservaat. Springbok staan bekend as die blommehoofstad en is 570 km noord van Kaapstad geleë, die laaste groot dorp voor Namibië.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Anthony B
Besigheidsreis
5.0
Comfortable and all amenities were available. Very helpful and friendly staff. Comfortable and all amenities were available. Very helpf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Mike R
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Staff are just awesome and the food was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
David P
Saam met lewensmaat
5.0
N Baie lekker, netjies, modern slaapplek. Het baie lekker gebly. Baie netjies, modern en vriendelik ontvang. Restaurant het baie lekker etes.
Mei 2025
Kobus B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie skoon en netjies. DSTV 144 en 201 asb.? Baie lekker. Ligging perfek.
Apr 2025
Rudolf W
Saam met lewensmaat
5.0
Die ligging van die Inn is so gepas en ons het in rustigheid geslaap. Baie dankie vir die warme ontvangs en die lekker ontbyt wat ons kon geniet.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Country Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 483

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Springbok Inn, Off Voortrekker Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Springbok Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 312
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 312
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 312
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 162 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbok Inn, Off Voortrekker Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiQYVCFj5hXyNdyV3eZPlS1BcbtvHmidmMLpNT6bJbNQw3rVAPl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 312 per nag (plek vir 2) 119 5 1 5 Springbok Inn Off Voortrekker Street 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -29.689672757013 17.884590830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang