Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kerk Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Springbok Lodge Bergmann's Hof en Ou Dokters is in die dorpie Springbok in die Namakwaland geleë. Dié familie-onderneming bied gehalteverblyf vir besoekers aan die area, of vir gaste wat na Namibië deurreis.
Die lodge bestaan uit 'n hoofgebou met ontvangs, 'n restaurant, kafee en kurio- en boekwinkel. Die verblyf bestaan uit 3 verskillende geboue binne stapafstand van die hoofgebou, in die hartjie van Springbok.
Alle kamers het 'n en suite-badkamer, 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe. Gesinseenhede is toegerus vir gesinne met 'n ekstra kamer vir kinders. Selfsorg-eenhede het 'n goed toegeruste kombuis en braaigeriewe.
Gaste bespreek by die hoofgebou en kan ook inligting oor die dorp en sy omgewing kry. Die lodge bied kaarte van die omliggende area en verskaf inligting oor die beste blommekykareas, asook ander besienswaardighede.
Die hoofgebou beskik oor 'n unieke versameling historiese foto's, areakaarte, skilderye en 'n groot klipversameling met interessante en skaars, halfedelgesteentes. Kom kyk na die kwartskristalle van Nababeep se myn en vind die eksotiese opale uit Australië.
Die restaurant by die hoofgebou het 'n a la carte-spyskaart en 'n dranklisensie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 58
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3 Kerk Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kerk Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang