Successfully reported

Springbok Lodge Kallie Fischer

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Thys V
1 nag
5.0
Aug 2025

Heerlik, sal weer daar oorbly! Baie vriendelik ontvang, skoon en netjiese geriewe, goeie restaurant. Reg geprys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

We enjoyed our stay and the breakfast was excellent. It was excellent. The place was spacious and clean. Check-in was easy and we had inside car parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmarie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Fantasties. Wonderlik, dit was awesome, altyd heerlik daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Febiola S
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Die lodge is naby winkels en restaurante. Ja, ek sal Springbok Lodge aan beveel vir familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel H
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Very good. We came late. Arrangements were made with the key. The beds were very comfortable. The place was very clean. Definitely value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Skoon en netjies. Rustige area. Baie aangenaam gebly. Stil en rustige area. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jimmy S
1 nag
4.6
Aug 2025

Good. Very good. Food great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ja2 P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Goed. Ja, maar die feit dat daar 4 kamers in 'n gebou is reg oor mekaar, dis baie ongemaklik om te hoor hoe ander praat in die volgende kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Riaan V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Huis Kallie Fischer was my oupa se huis destyds. Baie goeie herinneringe. Baie basies maar skoon. Asseblief vervang die lugreëling. Die ding is stokoud en maak 'n geweldige geraas en is baie vuil. Die yskas maak nie reg toe nie en loop konstant. Hy maak ook 'n geraas wat steurend is as jy wil slaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ina E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Dit was nie asemrowend nie. Voertuig was darem agter 'n hek wat kon sluit. Al is daar 'n restaurant, is dit nie op die perseel soos hulle sê nie, maar wel 'n ent af in die straat. Hulle kan gerus regte eetgerei en 'n mikrogolf beskikbaar maak. Daar was slegs twee koffie bekers, twee glase en twee plastiek teelepels. En tee, koffie, ens. Daar was ook 'n yskassie en 'n ketel. Die DStv was darem 'n bonus. Ons moes papier borde en plastiek eetgerei gaan koop om die aand iets te kon eet nadat ons middagete by die restaurant genuttig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annelize
Springbok Lodge Kallie Fischer
Beste mevrou Erasmus, Ons is jammer om te hoor dat u verblyf in Huis Kallie Fischer nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Die vier kamers in hierdie huis is gastekamers, m.a.w. kamers met badkamers. Dit word nie as selfsorg eenhede bemark nie, omdat daar geen kombuis is nie. Die yskassie en ketel in elke kamer is vir die gerief van gaste. Mikrogolfoonde en eetgerei word in die kombuise van selfsorgeenhede verskaf. Ons selfsorg eenhede het kombuise wat ten volle toegerus is vir kook, braai en warm maak van kos.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Pastorie Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e4e3d481903ab19feeaed9eafe004c1850a2cc24c4e15b31314c549dc4616be503e00be8c220c4a3ede7f8cab8f0fcf4503?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 9 Pastorie Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.666965618285 17.885719139287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang