Successfully reported
+9

Springbokkie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Springbok Road, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Springbokkie bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Die eiendom is in Worcester geleë en bied parkeerplek agter geslote hekke.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en toebehore. Daar is ook 'n eetarea om maaltye te geniet of om as 'n werkspasie te gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Vervoerdiens word teen 'n ekstra koste verskaf.

Die eiendom is 2 km vanaf Mountain Mill Winkelsentrum, Golden Valley Casino, en Worcester Gholfklub is 5 km weg. Die ligging bied maklike toegang tot restaurante in die dorp.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Verwarmer

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Christopher Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 21 Springbok Road, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Springbokkie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Springbok Road, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d168f0a53ebda3a9de8b2195d92beed03836e55d836a9ca5b9f3c16b06471ffaf9833560c3dafca945b4f605879cf5dfa27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 21 Springbok Road Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.627562333483 19.419056
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang