Successfully reported
+50

Springholm Cottages

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Curry's Post Road, Springholm Farm, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Springholm Cottages is langs 'n pragtige meer in die hartjie van die skilderagtige Natal Midlands geleë, waar gaste rustigheid en gasvryheid kan ervaar. Die kothuise is 12.6 km vanaf Nottinghamweg geleë en is 'n ideale ligging vir diegene wat die Midlands wil verken.

Verblyf word aangebied in volledig toegeruste kothuise en kamers in die hoofhuis, asook 'n wittebroodsuite. Drie van die kothuise is reg langs die meer geleë, en al die kothuise bied pragtige uitsigte. Elke kothuis bestaan uit 'n oopplan-leefruimte, 'n volledig toegeruste kombuis, 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke kothuis is toegerus met 'n TV met hotelpakket DStv-kanale. Elke kamer, wat in die hoofhuis geleë is, het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met hotelpakket DStv-kanale.

Gaste kan hul eie visstokke saambring en in die meer visvang, op 'n vang-en-vrylaat-basis. Pieknieks kan gereël word, of gaan na die Kafee by Brahman Hills verder op in die pad vir 'n heerlike middagete, gevolg deur 'n drankie op die sitkamerdek met pragtige uitsigte, of geniet 'n drankie in die ondergrondse Copper Bar, daagliks oop vanaf 18:00.

Doendinge in die omgewing sluit in bierproe, bergfietsry, roetehardloop, voëlkyk, visvang, pieknieks en heerlike staptogte. Verken die Midlands Meander met winkels, brouerye, eetplekke en aktiwiteite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Barbara E
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful stay in a beautiful setting. The booking was easy and seamless. The check-in staff were very professional and friendly. The co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Blake L
Saam met vriende
5.0
Amazing. Amazing little spot with everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Craig G
Saam met lewensmaat
5.0
Great location, place was immaculate! Will be back! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Nico S
Saam met vriende
5.0
Baie mooi en rustige area. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2025
William C
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. We had a fantastic stay and would recommend some sort of air conditioning. Staff were very pleasant and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Onwaba Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Old Curry's Post Road, Springholm Farm, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Springholm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Curry's Post Road, Springholm Farm, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMe1DHdjGd2HcbDOKDMyjZggJ971Q5bLFuX4LI5g2g775ql8xiy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Old Curry's Post Road Springholm Farm 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.318694502073 30.078235789025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang