Successfully reported

Sprokie vir n Stadskind

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Veronica B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ek kan nie wag om weer terug te kom nie, maar hierdie keer vir 'n langer tyd! Pragtige natuurskoon. Geriewe is baie ruim en gerieflik en is boonop toegerus met elke moontlike toestel in die kombuis van 'airfryer' tot ysmasjien. Veilige speelplek vir kinders terwyl familie rustig op die stoep kan kuier. Sal beslis weer daar wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Onvergeetlike natuurskoon, gemaklike verblyf en die rustigheid van die plaaslewe. Die huis is ongelooflik mooi en goed toegerus met alles wat jy benodig. Ons het lekker gekuier en die mooi sonsondergang gekyk terwyl ons in die warmbad sit. Sprokie vir 'n stadskind sal my vir seker weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sprokie vir n Stadskind
Baie dankie Charne, so bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle weer te sien!

Gregory K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

When you need a break it's the best place to be. Adventurous, safe, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana N
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Wat 'n lieflike plek om 'n sprokie te skep! Baie goed toegeruste woning! Ons het heerlik ontspan. Die grondpad mag dalk vir sommige mense 'n uitdaging wees, maar ons was 100% tevrede! Padaanwysings ook duidelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aadilah M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Amazing home with serene views and all your needs catered for. We had a wonderful holiday at Sprokie vir 'n Stadskind. The location offers stunning views of rolling hills and natural beauty, as well as grazing farm animals. The house itself is spacious and had everything we needed to enjoy our stay. From a fully equipped kitchen to linen and towels and even toilet paper! The grounds around the house are also nice and big, and there are 2 play parks outside. So lots of space for the kids to run around and enjoy themselves. There were also loads of toys for the kids to play with! We really appreciated everything that was provided for us. We had a very comfortable stay and felt very safe on the farm. I highly recommend this holiday house to anyone looking for a serene getaway in the heart of nature. It definitely lives up to its name.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esje D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Uitstekend toegerus, ruim, heerlike plaasatmosfeer, hulpvaardige gasheer. Heerlik! - dit is die bes toegeruste huis wat ons nog tot nou toe vir 'n wegbreek gehuur het. Ons sal dit definitief aanbeveel. Die plaasatmosfeer met die baba bokkies en lammertjies het bygedra om dit een van die hoogtepunte in ons wegbreeknaweke te maak. Die vriendelike gasheer was altyd tot ons beskikking.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Klein Wolvegat Farm, Caledon, Cape Town, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA238ec27b8113a21cde4a6bb69abb8de53ad6671355881d43c07db7ea4e93fd3333b18cf1d708313cae1c31ed2491883904a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12) 6 5 1 5 Klein Wolvegat Farm Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 15:00 -34.374634 19.564224
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang