Successfully reported
+43

Sprokie vir n Stadskind

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Klein Wolvegat Farm, Caledon, Cape Town, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Sprokie vir 'n Stadskind bied rustige, gesinsvriendelike verblyf op Klein Wolvegat Plaas in Caledon, ideaal vir groepe vriende en gesinne wat wil ontspan in 'n skilderagtige landelike omgewing.

Hierdie ruim plaashuis bied slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 2 driekwartbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Drie van die ander slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die speelkamer sluit 'n slaapbank in wat geskik is vir 2 kinders, asook 3 ekstra matrasse en beddegoed vir jonger kinders. Die kamer sluit ook 'n TV en bordspeletjies in. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, koffiemasjien en ketel. 'n Opwaskamer is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, vrieskas en ysmasjien. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8, en die knus sitkamer het 'n kaggel. 'n Aparte TV-kamer bied 'n 75-duim platskerm-TV en gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite bied die patio pragtige uitsigte oor die plaas en dam, tesame met 'n groot Kol Kol-warmbad en 'n boma-area wat ideaal is om rondom die vuur te ontspan. 'n Trampoline en klimraam is binne sig van die patio, wat dit maklik maak om kinders dop te hou. Gaste kan ook die skilderagtige hardloop-, stap- en fietsroetes geniet wat deur die omliggende berge kronkel. Vir plaaslike verkenning is Hercules Tourist Guide net 1.5 km weg.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Kindermatras vir 1

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Veronica B
5.0
Ek kan nie wag om weer terug te kom nie, maar hierdie keer vir 'n langer tyd! Pragtige natuurskoon. Geriewe is baie ruim en gerieflik en is boonop toe...
Sien meer
Sep 2025
Charne F
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlike natuurskoon, gemaklike verblyf en die rustigheid van die plaaslewe. Die huis is ongelooflik mooi en goed toegerus met alles wat jy benod...
Sien meer
Sep 2025
Gregory K
Gesin met tieners
5.0
When you need a break it's the best place to be. Adventurous, safe, comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Liana N
5.0
Wat 'n lieflike plek om 'n sprokie te skep! Baie goed toegeruste woning! Ons het heerlik ontspan. Die grondpad mag dalk vir sommige mense 'n uitdaging...
Sien meer
Apr 2025
Aadilah M
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing home with serene views and all your needs catered for. We had a wonderful holiday at Sprokie vir 'n Stadskind. The location off...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Klein Wolvegat Farm, Caledon, Cape Town, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sprokie vir n Stadskind het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Klein Wolvegat Farm, Caledon, Cape Town, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA238ec27b8113a21cde4a6bb69abb8de53ad6671355881d43c07db7ea4e93fd3333b18cf1d708313cae1c31ed2491883904a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12) 6 5 1 5 Klein Wolvegat Farm Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 15:00 -34.374634 19.564224
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang