Successfully reported
+23

Squirrel's Nest Restaurant and Accommodation

  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 2 Oorlogsfontuin, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Squirrel's Nest Restaurant and Accommodation bied oornagverblyf vir reisigers en is langs die R101 net buite Mokopane. Die naam is afgelei van die klomp eekhorings wat in die tuine hardloop. Squirrel's Nest is die ideale slaapplek vir ontspanne verblyf in die bosveld met eekhorings en voëllewe.

Squirrel's Nest bied verblyf in ruim 2-enkelbed-, dubbel-, selfsorg- of gesinskamers, waarvan elkeen lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe het.

Squirrel’s Nest Restaurant and Farmyard is 'n restaurant op die perseel wat ten volle gelisensieerd is en 'n a la carte-spyskaart met gesonde plaasstyl-disse het. Dit is daagliks oop is vir ontbyt, middagete of aandete. Gaste kan by die kroeg ontspan voor hulle aansit vir ete, of op die plaas rondloop om die ganse, eksotiese bokke, hoenders en hase te sien. Gaste kan ook die bokke en varke voer.

Daar is 'n klimraam, trampolien en speletjieskamer vir kinders. Kinders kan ook op die skopfiets rondry terwyl gaste by die restaurant ontspan. Daar is baie spasie en speelplek vir kinders.

Daar is heelwat veilige parkeerplek en gaste wat op pad is na die Krugerwildtuin, Botswana en Zimbabwe, kan hul karavaan, boot of sleepwa op die perseel parkeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies


Netheid
3.1
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.1
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • No 2 Oorlogsfontuin, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Gaste dink Squirrel's Nest Restaurant and Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 2 Oorlogsfontuin, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0acc77cd68ef28dfbec87f47acfa58aedef9ce37a229e21adf25e2baa44099572480e2146356b1a2a98b491df11bd52e96dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 No 2 Oorlogsfontuin Mokopane 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.219512238353 29.003857970238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang