Successfully reported
+19

St. Diaz 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 St Diaz, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St. Diaz 9 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel sowat 300 m vanaf Diaz-oord en die strand in Mosselbaai.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 unieke slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, met 'n oond, skottelgoedwasser, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n wasmasjienen stoommasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en 'n lekker kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is naby restaurante, kroeë en winkels met veilige paadjies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 9 St Diaz, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink St. Diaz 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 St Diaz, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdace8994418443f8ca0190acd1f188363b6927d961fca53fd0be06edc09099c1d465b1bf5a95d44a715a0972c6877d14fe7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 9 St Diaz Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161747140171 22.107960283756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang