St. Eve Lodge & Spa
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 York Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R965 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
St Eve Lodge and Spa is gebou op die kernwaardes van leefstyl, gesondheid en rustigheid. Geleë in die rustige straat van York in Waverley.
St. Eve Lodge and Spa beskik oor 4 en suite-kamers wat almal individueel ingerig en gemeubileer is en 2 gaste kan akkommodeer wat bestaan uit 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word asook slim-TV's. Die badkamers is toegerus met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kamers bied 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Vir gaste se vermaak het hulle toegang tot die gemeenskaplike swembad sowel as die jacuzzi. Die Spa bied dienste deur gekwalifiseerde terapeute, insluitend masserings, gesigbehandelings, naelsorg, gesondheidsorg en liggaamsbehandelings soos wraps en scrubs.
Hierdie eiendom is goed beveilig met elektriese heinings en 'n alarmstelsel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 21 York Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink St. Eve Lodge & Spa het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 York Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang