Successfully reported

St Ives 2

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Adri D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie veilige en rustige verblyf buite seisoen. Uitsig is pragtig. Ek het baie lekker gebly, plekkie is skoon en ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Naby die strand en winkels. Sal weer enige tyd soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Value for money. Excellent, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
St Ives 2
Baie dankie, Tanya! Hoop ons sien jul gou weer.

Matodzi Collet P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Nice place closest to the beach, can't wait to go back. Beautiful place to be in the future. My family and I really enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
St Ives 2
Thank you, Matodzi! Can't wait to see you again!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon Z
Lang verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2024

Omgewing goed. Woonstel het opgradering nodig. Sal beslis stort in woonstel moet aanbring. Hele vloer was nat al trek jy die gordyntjie toe. Die bed met sponsmatras het baie sleg geslaap. Meubels kan opgradeer word.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jt J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Goeie ligging, naby aan strand. Swembad help! Baie netjiese plek. Ideaal vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mbali X
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Best experience ever and everything is clean and available. We had all I needed and fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Enjoyed our stay. Only a short walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
St Ives 2
Thank you so much! We are looking forward to welcome you again.

Sonja L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Lovely accommodation close to the ocean. Has all the basic requirements you need. Safe and secure for your family and your vehicle. Has a pool, kids play area and a place to braai. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
St Ives 2
Thank you for the lovely response, Sonja. Looking forward to seeing you again!

Jenny R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Nov 2021

Cosy and neat. Near beach and shops, clean and tidy, would recommend to anyone, very affordable. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joanie
St Ives 2
Thank you Jenny, it was lovely to host you. Looking forward to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R600
R 600 R 515
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R600
R 600 R 515
per nag (plek vir 5)
Vanaf R600
R 600 R 515
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 14 Beach Road, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb37bc64293be23bf176920eebfa22374cc8fa77957a5e53c433391ed6acae227ab6fef741cbf9d1d4fab732be579a8f5c943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R514 per nag (plek vir 5) 16 5 1 5 14 Beach Road Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.833603824235 30.395606195231
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang