St Lucia Safari Lodge
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
St Lucia Safari Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in St Lucia, 'n lieflike kusdorpie wat die tuiste is van seekoeie, krokodille, pragtige strande en uitstekende restaurante. Geleë by die samevloeiing van die meer en see, met Cape Vidal wat as 'n Wêrelderfenisgebied erken word, is dit die ideale plek vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n strandwegbreek.
Verblyf word gebied in 'n smaakvol gemeubileerde kamer met 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het lugversorging, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Komplimentêre WiFi word ook voorsien.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, 'n pooltafel, 'n braai-area en 'n lapa waar hulle ontbyt kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 103 McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang