St Lucia Villa Mia 11
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
St Lucia Villa Mia 11 is 'n lieflike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in St Lucia, KwaZulu-Natal. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste, wat dit die ideale wegbreek vir 'n groep vriende of 'n gesin maak, en is op die grondvloer geleë.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke en 'n TV. Die eetkamer bied oorgenoeg sitplek, wat dit ideaal maak om tyd saam oor aandete deur te bring. WiFi-toegang word voorsien.
Daar is lieflike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, en die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 51 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink St Lucia Villa Mia 11 het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang