Successfully reported
+22

St Lucia Villa Mia 8

Selfsorg
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2026 tot 1 Des 2026.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 McKenzie Street, Saint Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

St Lucia Villa Mia 8 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige kompleks in St Lucia en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Kompleks is naby plaaslike kruidenierswinkels, restaurante en die strand geleë. Hierdie woonstel is met sonkrag-beligting toegerus om tydens beurtkrag te help.

Die woonstel is op die grondverdieping en word daagliks skoongemaak. Dit is geskik vir 6 gaste met 'n dubbelbed in die eerste slaapkamer en 2 stapelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die hoofleefarea het lugversorging en 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike stoep met braaigeriewe en is reg voor die gemeeskaplike swembad geleë. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 51 McKenzie Street, Saint Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink St Lucia Villa Mia 8 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 McKenzie Street, Saint Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe64e9eee0f0c01735f3ee83a6e3868bc5e450c635991b720913bc6859b14b9291dcf8ea5f3757b1fa4087caca73e9b81434?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 6) 8 5 1 4 51 McKenzie Street Saint Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.374670087197 32.412164323541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang