St Tropez 103
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 103 St Tropez, 183 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
St Tropez 103 is 'n stylvolle oopplan-selfsorg-vrouenswoonstel, ideaal geleë in die veilige St Tropez-woonstelblok in Strand, net oorkant die swemstrand. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor Valsbaai, en is net 'n paar minute van die gholfbaan en die winkelparadys, Somerset Mall, af.
St Tropez 103 het 'n oopplan-uitleg met 'n sitarea, kombuis, slaapkamerarea en 'n badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.
Die moderne kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV wat aan die muur gemonteer is.
Die St Tropez-kompleks bied 'n gemeenskaplike wasgoed wat met munte werk, op die grondvloer, asook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Dit is die ideale basis vir 'n ontspanne strandvakansie en is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, en naby Stellenbosch waar 'n verskeidenheid wynkelders besoek kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 134
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Unit 103 St Tropez, 183 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink St Tropez 103 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 103 St Tropez, 183 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang