St Tropez 204
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 204 St Tropez, 183 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
St Tropez 204 is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige St Tropez-woonstelblok in Strand, net oorkant die swemstrand. Die woonstel bied see-uitsigte en is net 'n paar minute weg van die gholfbaan en Somerset Mall, die winkelparadys.
St Tropez 204 kan tot 4 gaste gerieflik akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, 'n oond, 'n ketel en 'n mikrogolfoond in. Die knus sitarea het 'n TV en bied lieflike see-uitsigte. Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Die St Tropez-kompleks bied 'n gemeenskaplike wasgoedgerief wat deur munte werk, op die grondvloer, asook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Dit is die ideale basis vir 'n ontspanne strandvakansie. Dit is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, en naby Stellenbosch waar 'n verskeidenheid wynkelders besoek kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 134
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Unit 204 St Tropez, 183 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink St Tropez 204 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 204 St Tropez, 183 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang