Successfully reported

Stable Inn conference centre

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stable Inn is goed georganiseer, personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ons was by die reünie. Die ete, venue en kamers was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
GUNTE
Stable Inn conference centre
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Marietjie. Ons waardeer dit opreg! Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien! Vriendelike Stabel Inn groete, Lynda

Hetta S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Brilliant. We'll definitely return. We found the room clean and comfortable. The meals were excellent and the service amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
GUNTE
Stable Inn conference centre
Good afternoon Hetta, Trust you are well. Thank you for the positive feedback. We are glad that you enjoyed your stay with us and hope to see you soon for your next visit! Friendly Stable Inn greetings!

Grizelda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie diens. Ons het een aand oornag en het lekker snoesig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
GUNTE
Stable Inn conference centre
Goeie middag Grizelda, Vertrou dit gaan goed. Baie dankie vir jou boodskap, dit was 'n plesier om julle hier te hê en dankie vir julle kuier. Ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer te sien! Lekker dag! Vriendelike Stable Inn groete

Magda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Rustige verblyf! Baie vriendelike diens!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
GUNTE
Stable Inn conference centre
Baie dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer! Ons is baie bly julle het lekker gekuier hier by ons, hoop om julle gou weer in die nabye toekoms te sien. Vriendelike Stable Inn groete, Lynda

Alwin I
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Great. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
GUNTE
Stable Inn conference centre
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Bly julle het lekker gekuier hier by ons. Hoop om julle gou weer te sien! Vriendelike Stable Inn groete,

Mike V
1 nag
4.2
Jul 2025

Wat ek verwag het. Lekker gebly by Stable Inn.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
GUNTE
Stable Inn conference centre
Goeie middag, Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het lekker gebly. Julle moet gerus weer kom kuier! Vriendelike Stable Inn groete,

Louis O
1 nag
4.0
Okt 2025

Good. All fine, the hot water in the shower is not functional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lindiwe S
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2025

Awesome. My stay was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
GUNTE
Stable Inn conference centre
Thank you for your positive feedback, much appreciated! We are glad that you enjoyed your stay with us and hope to see you soon for your next visit with us! Friendly Stable Inn greetings,

Vanessa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jun 2025

Two-night stay; room needed better maintenance, missing towels, no duvet, broken. We stayed for two nights and, while the accommodation had potential, there were several issues that impacted our comfort. Upon arrival, we noticed there were no towels in the room; these were brought to us after we requested them. The single beds only had fitted sheets, with warm blankets folded at the foot of the beds but no duvets provided. In the evening, we wanted to use the bedside lamps, only to find there were no bulbs in them. The shower door was broken and had been replaced with a curtain, which wasn’t very practical. The main bed sheet also had visible holes, some of which had been stitched closed as a temporary fix. Overall, while we appreciated having a place to stay, the experience would have been much better with a bit more attention to cleanliness and maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ulri K
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2025

Skoon, stil, veilig. Lekker vir een aand. Nie langer nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
GUNTE
Stable Inn conference centre
Goeiemôre Ulri, Baie dankie vir jou terugvoering, word opreg waardeer. Vriendelike Stable Inn groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

GUNTE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 924 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Vlei Way, Grootvaly, Springs, 1590, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf82331b6ed3d3f6c5e8b53bb8f62045dceabd2d52bf9ba464892754c8caff856691ad8cd78e2204d0a5b03b3e81d4501cecd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 11 Vlei Way Grootvaly 1590 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.25944955675 28.484874741139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang