Successfully reported
+37

Stamvrug 9B

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9B Stamvrug Street, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Stamvrug 9B is 'n knus woonstel met sy eie ingang wat in West Acres geleë is en gaste gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel het slaapplek vir tot 5 gaste met die insluiting van 'n ekstra enkelbed en 'n dubbelslaapbank.

Die kombuis is oop na die leefarea en is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die woonstel het ook 'n privaat patio met 'n speelarea vir kinders en braaigeriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Etienne D
Gesin met klein kinders
5.0
Hosts were very friendly, the place was clean and the stay was very relaxing. Hosts were very welcoming and friendly. The place was cle...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Crystal D
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Amazing. Hosts were friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
John A
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike en lekker blyplek! Ruim en gerieflik. Skoon en netjies. Als wat nodig is, is daar. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering...
Sien meer
Apr 2025
Amanda J
5.0
Peaceful - safe and the hostess is very friendly. Very peaceful - very friendly people - we enjoyed our stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Nellerie V
5.0
Net wat ons nodig gehad het. Baie lekker gebly. Net wat ons wou hê.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 9B Stamvrug Street, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Stamvrug 9B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9B Stamvrug Street, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c109beaeac8bf52cfacbc3772f2b6067b4d94d2d858950d3841ba0e78bc22c9a0a04e5c60512d23317fcb49e9e1e12c9a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 5) 29 5 1 5 9B Stamvrug Street Nelspruit 1201 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.479927883057 30.956469766206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang