Stand Fast
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Vasco Da Gama Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Stand Fast is 'n ruim selfsorg-eenheid wat aan die hoofhuis gekoppel is en 'n rustige toevlugsoord bied met skouspelagtige uitsigte oor die hawe en die verre oseaan in St Helenabaai. Dit bied 'n ontspannende atmosfeer, perfek om te ontsnap aan die besige stadslewe, en is slegs 4 km van die strand af geleë.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n deur wat oopmaak na 'n privaat balkon vanwaar jy jou oggendkoffie kan geniet terwyl jy die sonsopkoms dophou. Daar is nog 'n dubbelbed in die sitkamer. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot Plex, YouTube en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die patio met 'n braai-area en kan die eiendom se swembad, plonspoel en boma gebruik. Veilige parkering word op die perseel voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Eloise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Vasco Da Gama Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Stand Fast het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Vasco Da Gama Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang