Successfully reported
+148

Stanford Lake Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A21 Stanford Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 270 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die elegante Stanford Lake Lodge is ideaal vir diegene wat die natuur op sy beste soek en is in Haenertsburg geleë, minder as 3 uur se ry vanaf Pretoria. Die lodge bied selfsorgverblyf wat uitkyk oor die Stanford-meer van 17 hektaar.

Daar is 4 luukse hutte langs die meer, dubbelverdieping-houthut, enkelverdiepinghut, vierslaapkamerhut en 'n wittebroodhut. Sowel as 3 rustieke semi-losstaande begrotingskothuise, waarvan 2 tweeslaapkamerkothuise is en 1 'n vierslaapkamerkothuis. Hulle is sowat 300 m van die hutte af geleë. Elke hut en kothuis het sy eie goed toegeruste kombuis, eetarea en leefarea, asook sy eie braaigeriewe.

Forel- en baarsvlieghengel kan in die meer geniet word. Die voëllewe is fantasties en visarende kan gereeld opgemerk word. Die plaas spog met 'n voëllys van meer as 67 voëls. Neem 'n stap van 2,4 km deur die inheemse woud. Gaste kan ook op hul bergfietse klim vir 'n rit van 9 km langs 'n meer, damme en inheemse woud.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
James F
5.0
Amazing location. Loved the property and the walks, great weather as well. Very relaxing and quiet! Cabin was well equipped and spaciou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Abri F
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great location, beautiful and cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Heather B
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful weekend away. Will be back! Phenomenal spot, tucked away in the mountains. So peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Annmari C
Saam met vriende
5.0
Salige skoonheid. Stanford Lodge is op 'n ongelooflike mooi plek geleë. Die huis is groot en het alles wat 'n mens aan kan dink. Die klein tuintjie vo...
Sien meer
Mei 2025
Christina S
Saam met lewensmaat
5.0
Very cute, well equipped, clean cabin with beautiful views. Thoroughly enjoyed our stay. Enjoyed a trail run and a hike over the weeken...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • A21 Stanford Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Stanford Lake Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 270
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 270
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A21 Stanford Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c0a85aa592ad4baf8e1756a0527b3548e14ca81d94794a424005a0f4835c5b05330fa21296d6d907e6abce6b1f5240b8a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag, vir 2 mense 150 5 1 5 A21 Stanford Farm Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -23.915227520021 29.974738993285
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang