Successfully reported
+10

Stanford View

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Gloria Dio Street, Stanhaven Estate, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stanford View is 'n lieflike gastehuis op die pragtige Stanhaven Landgoed in Stanford waar gaste fantastiese berg-uitsigte kan geniet. Stanford skuil aan die voet van die Kleinrivierberge in die Wes-Kaap se Overberg-streek.

Gerieflike verblyf word in 2 smaakvol versierde gastekamers, Lime Tree en Olive Tree, aangebied. Die Lime Tree-gastekamer bied 'n uitsig oor die gastehuis se swembad en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Olive Tree-gastekamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n koffiemasjien en WiFi.

Die gastehuis het 'n swembad en 'n stoep met lieflike uitsigte.

Die ligging bied toegang tot voetslaanroetes, bergfietsroetes, restaurante, markies en wynlandgoedere in die omgewing. Doendinge in die omgewing sluit walviskyk gedurende die seisoen, kanovaarte, haaihokduik, vlugte met African Wings en perdry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nichole M
Besigheidsreis
5.0
Calm and comfortable. I had a very warm welcome from Amanda. The room was very homey and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Estelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en veilig. Baie lekker gebly, en veilig gevoel. Ook 'n heerlike ontbyt geniet by Madre's in die dorp. (Dieselfde eienaar).
Mrt 2025
Cobus W
5.0
Loved it. Morne and his family were gracious hosts. The rooms were clean and beautiful, and we thoroughly enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Sally S
Saam met lewensmaat
4.6
Comfortable, clean, quiet. Comfortable, clean, quiet. Just what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Marc K
Saam met lewensmaat
5.0
Gesellig. Baie aangenaam gewees. Die warm water was net bietjie afwesig in die stort.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 4 Gloria Dio Street, Stanhaven Estate, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stanford View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Gloria Dio Street, Stanhaven Estate, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA414ca0bcfefcdc42ac925e083ed0da978f6c5509f1d0fda4a7b4bfebab0eca8b94658962a823bd859bc31f24f1d70139ab75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 4 Gloria Dio Street Stanhaven Estate 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.440111 19.468207
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang