Successfully reported

Star Dam Lodges

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Safire Lodge
Selfsorg
Waterford Lodge
Selfsorg
Inkanyezi Lodge
Selfsorg
Stoneford Lodge
Selfsorg
Ingleford Lodge
Selfsorg
Ukuthula Lodge
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is van toepassing op elke bespreking en moet voor aankoms via EFT betaal word. Dit sal gedeeltelik of ten volle per EFT terugbetaal word, afhangende van breekskade wat tydens u verblyf plaasgevind het, binne 10 werksdae na die vertrekdatum.

Laat aankomelinge sal 'n ekstra fooi gehef word. Hierdie koste sal van u breekskadedeposito afgetrek word.

Begeleide perdry is beskikbaar teen 'n bykomende fooi per persoon vir 'n 90-minuut rit.
Vissersbote is beskikbaar om te huur.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle reis. Die laaste paar kilometer wat na die landgoedhek lei en die rit vanaf die landgoedhek na die lodge is op 'n taamlik hobbelrige grondpad, nie geskik vir stadsmotors nie. Gaste het nie 'n 4x4 nodig om toegang tot die lodge te kry nie, maar ons beveel beslis 'n verhoogde voertuig aan eerder as 'n sportmotor.

Waterford Lodge is die enigste lodge wat 'n privaat swembad het.

Elke lodge word daagliks skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D522, Off the Dargle Road, Star Dam Estate, Impendle, 3227, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99fd6246f194e731a78a48c5762211cac3e3dd04b43353e16897cb1a910acf88fae1a0df9c965be1942a516e54f45467b245?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6) 10 5 1 4 D522, Off the Dargle Road Star Dam Estate 3227 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.596836051827 29.958041832821
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang