Stargazer Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 302 Old Seaview Road, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Stargazer Cottage is 'n bekoorlike kothuis met 'n uitsig oor die see in die luukse Chelsea Conservancy. Die kothuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf.
Stargazer het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed terwyl die tweede en derde slaapkamers enkelbeddens het.
Die oopplan-kombuise is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefareas het gemaklike sitplek en maak oop op 'n onderdakdek met buitesitplek en 'n tweeplaatgasstoof. Geniet manjifieke uitsigte oor die see en inheemse plantegroei. 'n Strykster en -plank is op versoek beskikbaar.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Daar is 'n privaat braai-area onder Stargazer Cottage wat onderdak en gedeeltelik toegemaak is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 302 Old Seaview Road, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 302 Old Seaview Road, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang