Successfully reported
+25

Stargazer Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 302 Old Seaview Road, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Stargazer Cottage is 'n bekoorlike kothuis onder die bome met 'n uitsig oor die see in die luukse Chelsea Bewarea. Die kothuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf.

Stargazer bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n onderdakdek met buitesitplek en 'n tweeplaat-gasstoof. Hier kan gaste die pragtige uitsig oor die see en inheemse plantegroei geniet. 'n Strykyster en plank kan op versoek voorsien word.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Daar is 'n privaat braai-area wat gedeeltelik toegemaak is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 302 Old Seaview Road, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 302 Old Seaview Road, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b08d805fefb4ab52c4e5f17214ed09d21ffa032c44fc5b8df58df2d231daee10f34cf39fca494ad9184be626e85af90bf74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 302 Old Seaview Road Chelsea 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0069402 25.4452313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang