Successfully reported
+33

Starling

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 4 Ashanti Road, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 5 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Starling is op 23 hektaar grond geleë en het 'n bekoorlike uitsig oor die rivier en heuwels en dale in Lanseria. Met pragtige tuine, lieflike natuurskoon en atmosfeer, asook volop voëllewe, is dit die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en daar is 'n stapelbed in die ruim leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad vasgemaak is.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n houtkaggel, 'n platskerm-TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die stoep is ingerig met unieke buitelug-sitplek waar gaste uitsigte oor die rivier kan geniet. Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar. Die eenheid het sonkrag vir gaste se gerief wat die wifi, ligte en TV aangedryf sal hou tydens beurtkrag.

Gaste kan die Leeupark, Sterkfonteingrotte, Maropeng, Wondergrotte en Hartbeespoortdam onder vele ander besienswaardighede besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 63

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Plot 4 Ashanti Road, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 4 Ashanti Road, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a3ca8640aad40b43c1b55ea47f4a2f920d6de7cd1162fea2c8ca6ec100cf01b67c0a0d4b44eabd385b1e5dbfb1ffed86b18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 5 mense Plot 4 Ashanti Road Hills and Dales 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.9182834 27.9356746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang