Successfully reported

Starry Starry Night

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicola S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustige naweek wegbreek. Wat 'n wonderlike plekkie vir 'n rustige naweek wegbreek. Ons het ons huweliksherdenking by Starry Starry Night gevier en kon nie aan 'n beter plek dink nie. Die 'dome' is baie goed ingerig en die ligging is tjoepstil. Ons het dit baie geniet en die sterrekyk in die aande was beslis 'n hoogtepunt. Ons sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JD
Starry Starry Night
Dankie vir die pragtige resensie. Dit beteken baie vir die span. Dit maak ons bly om te weet dat jy jou fees geniet het. Ons is opgewonde dat jy ons klein stukkie hemel geniet het. Kom asb. gou terug. Wees versigtig en gaan voort om in die lug te kyk.

Gretna D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Fantastic. Absolutely fantastic! Lying in bed watching stars! One of my top 5 places for sure and I am in the Cederberg at least once a month! A big plus is of course pet friendly as I would not even consider a spot where I cannot take my furrbaby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JD
Starry Starry Night
Thank you so much for the kind words! We're thrilled to hear you're enjoying your stay and the starry nights. We totally agree that having a pet-friendly space really makes it feel like home. We look forward to hosting you and your furrbaby again soon!

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Nova Dome. Vanaf die oomblik wat ons Starry Starry Night gekies het vir ons jaarlikse Verjaarsdag-wegbrekie, het ons sommer baie welkom gevoel, en ons was nog nie eers daar nie. Ons verblyf in die Nova Dome was uit hierdie wêreld. Bo op die berg, en so naby al die sterre. Alles was perfek, en ons verwagtinge was heeltemal oortref. Dit was effens hartseer om daar weg te ry, wens ons kon nog net so bietjie langer bly, maar ons was vars en sommer goed uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JD
Starry Starry Night
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle verblyf in die Nova Dome so spesiaal was. Dit is altyd ons doel om 'n onvergeetlike ervaring te skep, en dit maak ons hart bly om te weet ons het jul verwagtinge oortref. Ons hoop om julle weer gou te sien en dat julle die sterre en die berg weer kan geniet!

Amy-lee M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

What an absolute gem! The N team was super friendly, helpful and accommodating. Book this place now!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicola W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

A gorgeous and. Stunning - such a beautiful retreat. All the small details made us feel so welcome. The hikes, Kol Kol and hot chocolate and marshmallows are such a treat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JD
Starry Starry Night
Thank you so much for your kind words! We’re thrilled to hear you enjoyed the retreat and appreciated the little details. It’s wonderful that you got to experience the hikes, Kol Kol, and those cozy hot chocolate moments. We’d love to welcome you back anytime!

Elisabet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal graag weer besoek bring aan Starry Starry Night. Die uitleg van die plek is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JD
Starry Starry Night
Thank you so much for your lovely review

Lynzee M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. This is a nice secluded private place without the feeling of being isolated or creepy 'in the woods vibes'. The staff were very stealthy; the only inhabitants we saw were the animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JD
Starry Starry Night
Thank you for your review, Lynzee. We are pleased to know that you enjoyed your stay with us!

Jamie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Views beeldskoon rustig. Pragtig stunning views. Lekker plek om weg te kom van die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JD
Starry Starry Night
We're glad you enjoyed your stay. We hope to see you back soon!

Ronel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Vyf ster ervaring! Vyf ster diens, mooiste omgewing, hemels!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JD
Starry Starry Night
Thank you so much for your wonderful review! We're thrilled to hear that you enjoyed our five-star service and found the surroundings beautiful and heavenly. We look forward to welcoming you back again soon!

Shani B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker gekuier. Rustig met pragtige uitsig van die natuur. Baie goeie ligging. Vriendelike ontvangs. Baie goeie uiteensetting. Skoon netjies. Troeteldiere het baie welkom gevoel. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n wegbreek van die besige lewe. Met of sonder kinders. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JD
Starry Starry Night
Thank you very much for your kind review! We're delighted that you enjoyed our excellent location, friendly reception, and the clean, tidy environment. We're especially pleased that your pets felt welcome. We truly appreciate your recommendation and look forward to hosting you again for a relaxing getaway, whether with or without children. Many thanks!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JD Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bobbejaanskrans Farm, Rietrivier Road, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb92ae5a6980f23ae06ed82e707514e883194d425a2f028651096547fa6304a6fecfe551eadb87b3858fe46db290635be290e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Bobbejaanskrans Farm Rietrivier Road 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.905508617969 20.314906944775
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang