Successfully reported
+50

Stasiemeester

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 111 King Edward Street, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Stasiemeester is 'n selfsorghuis en bied slaapplek aan 6 gaste in die dorp Chrissiesmeer, stapafstand vanaf die middedorp.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers (1 badkamer het 'n bad en die ander het 'n stort). Twee slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond en maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word.

Braaigeriewe is agter die huis beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien. Troeteldiere is welkom, mits vooraf reëlings getref is,

Chrissiesmeer word omring deur verskeie mere en panne wat elke jaar duisende flaminke lok. Daar is ook verskeie doendinge in die area soos voëlkyk, swem, visvang, bergfietsry, voetslaan en meer.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sarina V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike huis. Heerlik gebly. Gerieflike en goed-toegeruste huis met vriendelike gasvrou.
Okt 2025
Elna T
Saam met lewensmaat
5.0
Chrissiesmeer - 'n juweel om te ontdek. Ons het lekker tuisgevoel en geslaap in die Stasiemeester, 'n huis met geskiedenis. Al die geriewe wat nodig i...
Sien meer
Aug 2025
Elsabé T
Saam met vriende
5.0
Baie rustig. Alles was skoon en netjies, WiFi het goed gewerk, sleutel was op die afgespreekte plek.
Mrt 2025
Riaan S
Besigheidsreis
5.0
Baie mooi en rustige plek. Dit was baie lekker, dankie. En baie mooi en rustig.
Nov 2024
Eddie S
Saam met lewensmaat
4.8
Baie rustig en die Billiards Room restaurant maak die lekkerste pizzas in Suid A. Baie rustige dorpie en die beste, skape en varkies wat in die straat...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marjorie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 111 King Edward Street, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
  • Gaste dink Stasiemeester het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 111 King Edward Street, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f81dc3bcb221502a54409fc96f548140a610fa91abb090c0b5bec4debb3b3fa5aaaad5bf98c6058d84bce88af4d692e2d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense 40 5 1 5 111 King Edward Street Chrissiesmeer 2332 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.282148667685 30.210185122602
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang