Successfully reported

Stay @ 21

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Elvira G
1 nag
5.0
Apr 2025

Veilige en heerlike verblyf. Pragtige netjiese woonstel, groot en ruim. Die gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam. Ons het met kinders getravel, en hul sou die swembad baie geniet, maar Bfn was bietjie koud. Ek sal definitief weer gebruik maak van die gastehuis of dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Sal vir seker weer daar oorbly as ons in Bloemfontein is. Ons het baie lekker gebly by Stay@21. So netjiese, ruim plek! Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fantasties! Wat 'n lieflike plek! Heerlik gebly met alles wat jy nodig het. Kinders het hul gate uit geniet in die swembad en tafeltennis! Skoon, netjies met veilige parkering. Naby Medi-Clinic - aangesien ons dokters moes sien, het ons nie nodig gehad om ver te ry nie. Gasvrou gee baie aandag aan detail - honesty bar, cappuccinos en lekkerding op jou kussing. Sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy R
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Lekker plek. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Cosy home Large rooms and sufficient space. Host kept me updated and immediately responded to my call when needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracy B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Beautiful large cottage. Loved our stay and thoroughly enjoyed the pool too. The cottage was very large and beautifully decorated. Excellent value for money. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aangenaam. Ruim gastehuis. Vriendelike gasheer. Stil. Sal weer gebruikmaak daarvan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno M
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Baie netjiese en moderne woonstel met baie spasie en bekostigbaar. Die woonstel is baie ruim en netjies en beskik oor alles wat jy nodig het. Groot sitkamer/TV kamer, eetkamer en kombuis. Die buite-deure stap uit op die swembad. Volledige DStv-pakket (DStv Stream) en vinnige WiFi. Dubbelbed in hoofkamer en 2 enkelbeddens in sitkamer/TV kamer. Vriendelike en gemaklike kommunikasie met die eienaar. Veilige parkering. Sal beslis weer van hierdie woonstel gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre Pillay P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie goed ontvang en baie geniet. 5 ster diens ontvang, baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 General Hertzog Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyLQBWdIZwdEPmyGybDY5heiKblzBFzpVst3CJYLSOx0sALrxua?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 21 General Hertzog Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.096649385215 26.209132347246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang