Successfully reported
+9

Stay @ 37

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Virginia Street, Amberfield Glen, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stay @ 37 bied bekoorlike selfsorgverblyf in 'n veilige sekuriteitskompleks in Centurion. Dié kothuis is sentraal geleë tussen Pretoria en Johannesburg, met 'n bushalte sowel as die Gautrein net 500 m vanaf die ingang na die kompleks. Beide die N1 en N14 is maklik bereikbaar.

Dié knus woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Koffie en tee word voorsien. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste, en die sitarea het 2 gemakstoele en 'n koffietafel. Gratis internet en 'n TV met DStv is ingesluit.

Bishop Bird Park, 2 winkelsentrums met verskeie restaurante, 'n mediese sentrum en staproetes is binne maklike bereik vir diegene wat die area wil verken. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.

Die verblyf bied ook toegang tot ligte, internet, DStv en 'n laaier vir jou selfoon of skootrekenaar tydens kragonderbrekings.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 37 Virginia Street, Amberfield Glen, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Stay @ 37 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Virginia Street, Amberfield Glen, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5166b0ea72bef143843ea4d731d0133b59ad5c2b24aba13973b87a57d56a26cfe0988d031e641e9274df978ba1e7afc2de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 37 Virginia Street, Amberfield Glen Rooihuiskraal 0157 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.873040156093 28.128976064804
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang