Successfully reported

Stay @ 67

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Louis M
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie Bernie's spoon. Baie, baie lekker kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie rustig & netjies. Baie netjies en ruim plekkie. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika O
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ligging baie goed naby restaurante. Baie netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina B
1 nag
5.0
Jul 2025

Heerlike kuier in Dullstroom. Die gasvrou was baie hulpvaardig en die fasiliteit is baie goed toegerus. Wenke - ek sou vars melk verkies bo Cremora en ander koffie as Ricoffy. Julle kan ook by die advertensie noem dat die fasiliteit op die eerste vloer geleë is en die bagasie moet met trappe opgedra word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Geniet altyd die verblyf by Stay@67. Geniet altyd die verblyf by Stay@67.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Rustig en ontspannend. Die verblyf was geboek vir my oom en tannie en hulle het dit vreeslik baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vriendelik. Sentraal. Baie skoon en netjies. Baie lekker gebly. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Dit is waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Ek sal net voorstel dat hulle 'n haardroër ook in kamers sit asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retief G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ideaal en ruim. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 240

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Naledi Drive, Dullstroom, 0111, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADxamwRg9Q47EdY17m1fqtSqiiB0KQ7MLs55SIw5ONx64YZshcK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 109 5 1 5 67 Naledi Drive Dullstroom 0111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.419691084874 30.104953050613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang