Successfully reported

Stay @ Adderley 9A

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Johan U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Wonderlike verblyf teen die regte prys! Ons het heerlik gebly. Alles, tuin ingesluit, is baie netjies, die huis is lieflik, is ruim, en die badkamers absoluut pragtig en so ook die kamers, kombuis en kuier-area. Regtig 'n lieflike plek en sterk aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Sentraal en voel soos huis. Dit was heerlik en rustig. Lekker braai buite en lieflike grasperke om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lieflike gerieflike huis en 'n ongelooflike gawe gasvrou. Lieflike gerieflike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Dit was lekker! Ek het baie lekker gebly. Ek het die plek aanbeveel op TikTok blad en baie wil graag gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melony V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Rustige naweek weg van die stadsgewoel. Ons het 'n lieflike naweek weg gehad. Pragtige, ruim huis met 'n pragtige tuin. Net spyt ons het nie 'n aand langer gebly nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Lekker gebly en die huis is naby alles. Sal beslis weer die huis bespreek. Akkommodasie was baie netjies en goed ingerig. Ruim en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2025

Gemaklik, skoon, baie mooi. Baie lekker gebly. Baie mooi huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anna-rita K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Gerieflike ruim woning, met alles wat ons benodig het. Heerlik gebly. Ruim huis en erf en ons 2- en 4-jarige kleinkinders kon lekker rondhardloop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal vir seker weer daar bly. Van die beste plekke waar ons al gebly het. Nuut en netjies met meer as wat 'n mens kan nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie gelieflike, netjiese huis. Baie lekker gebly, maar ons het gevoel dat die braai geriewe bietjie opgeknap kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 209

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9A Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb87e22ee09d0ee9a3ed869bc28b2db377647bf7ec920807d8ab35363ce44086ced9aacd371cafb23314b80e508284886bb26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 45 5 1 5 9A Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8079413 19.8825839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang