Stay @ Fairway
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 153 Fairway Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R852 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay @ Fairway bied 'n gerieflike en ruim eenheid in Clubview, Centurion, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na oornagverblyf wat 'n kontinentale ontbyt insluit.
Hierdie knus eenheid is apart van die eienaar se hoofhuis en kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer met sy eie privaat ingang. Die eenkamer-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien.
Boonop is daar 'n lessenaar beskikbaar vir gaste om te gebruik, tesame met geriewe in die kamer soos 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met stromingsdienste (DStv, Netflix, Showmax) en gratis WiFi word ook voorsien.
Buite het gaste toegang tot 'n swembadarea, 'n privaat patio met gemaklike sitplek en 'n braai-area wat oor die pragtige groen tuin uitkyk. Veilige parkeerplek op die perseel word vir u gerief voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 153 Fairway Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Stay @ Fairway het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 153 Fairway Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang