Stay @ Gabby's
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 50 Keurboom Avenue, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stay @ Gabby's bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Proteahoogte, Brackenfell. Dit is 'n goeie opsie vir kort- of langtermynverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie woonstel kan gemaklik 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n bababedjie in. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.
Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas, menger, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het ook 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom bied ook 'n wit kamer wat met 'n koningingrootte-bed gemeubileer is, 'n badkamer met 'n toilet en stort, en 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe.
Die ligging van hierdie eiendom is sentraal geleë in Brackenfell, naby winkelsentrums en restaurante. Vir diegene wat lus is vir avontuur, is hierdie eiendom binne maklike bereik van staproetes, perdry, gholfspeel en wynproe by gewilde omliggende wynplase.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Florence Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 50 Keurboom Avenue, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay @ Gabby's het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 50 Keurboom Avenue, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang