Successfully reported

Stay @ Karoo Vrede

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Cecile N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A peaceful, quiet stay at Stay @ Karoo Vrede. We loved our overnight stay at Stay @ Karoo Vrede. The house is beautifully decorated and has absolutely everything that one would require. We loved the large veranda with its great view of the 'koppie' and the town. Within walking distance of the town. Lorna was most welcoming. We will definitely make this our habitual stay-over, but hopefully for more than one night at a time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stay @ Karoo Vrede
Thank you, Cecile, for your kind review. I am so happy that we could make your visit to our beautiful Prince Albert comfortable and enjoyable. See you again soon. Kind regards, Ilze

Ronel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Karoo vrede plus nog. Ons het heerlik gebly! Alles wat nodig is en nog meer. Mooi uitsig aan die voet van die koppie. Duursame linne en smaakvol gemeubeleerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stay @ Karoo Vrede
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dis altyd lekker om te hoor as mense lekker gekuier het. Ons hoop om jou en Dirk gou weer te sien. Groete Ilze

S B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Als was rustig, skoon en netjies. Kan regtig nie oor enige iets kla nie. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Karoo Vrede het bygedra om ons 1e besoek aan Prince Albert onvergeetlik te maak! Heerlik gebly. Die eenheid is baie goed toegerus en het alles gehad wat ons benodig het. Pragtige uitsig van die koppie en binne loopafstand van alles. Lorna was baie behulpsaam en ons is vriendelik ontvang. Sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stay @ Karoo Vrede
Baie dankie Chris vir julle baie mooi terugvoer. Ons is bly dat ons kon bydra om julle besoek aan ons mooi Karoo dorpie 'n sukses te maak. Sien julle binnekort weer. Groete, Ilze

Waldo S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Nice and quiet, modern location. Super nice and friendly. They were in contact with us all the way through the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stay @ Karoo Vrede
Thank you, Waldo, for your feedback. See you again soon. Regards, Ilze

Helene S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Baie goeie keuse vir oornagstop. Ons het baie lekker gebly. Die enigste klagte is dat dit onmoontlik is om die water in die stort te reguleer. Dis of vuurwarm of yskoud. Verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ilze
Stay @ Karoo Vrede
Beste Helene, baie dankie vir jou terugvoer en vir die bly by ons! Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons waardeer dit dat u die kwessie met die stortwater onder ons aandag gebring het. Ons sal dit beslis ondersoek en stappe neem om die probleem op te los. U tevredenheid is vir ons belangrik, en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom! Vriendelike groete Ilze

Ben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Baie lekker en rustig met goeie uitsig oor die dorp. Die verblyf was baie lekker. Die eenheid is goed geleë in 'n stil gedeelte. Die deur tussen die slaapkamer en die badkamer kan problematies wees as iemand nie versigtig is nie. Die perseel is 'n bietjie knap. Indien iemand 'n voertuig het wat nie oor 'n goeie draaisirkel beskik nie, kan dit problematies wees om onder die afdak te gaan parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ilze
Stay @ Karoo Vrede
Hi Ben Baie dankie vir u vriendelike woorde en waardevolle terugvoer oor u verblyf by ons. Ons is bly om te hoor dat u die rustige ligging, goeie uitsig en die gerief van die eenheid geniet het. Ons neem u opmerkings oor die deur tussen die slaapkamer en badkamer, asook die parkeerruimte, ter harte. Ons waardeer dat u dit onder ons aandag gebring het, en ons sal dit beslis in ag neem om toekomstige gaste se ervaring te verbeter. Indien u weer besoek, laat weet ons gerus vooraf van enige spesifieke behoeftes, sodat ons u verblyf nog aangenamer kan maak. Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilze Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Klip Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabd97e4b5392b4fea355e29cc339b118c3d170853d66c31ad5b4abda9706963bc4db7c0df5fef47bd5b513a01543a16ebb60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 9 Klip Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.231552920759 22.0290770331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang