Stay @ Kings Cross
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bayside Road, Kings Cross 2 Castle Gate, Erasmus Park, 0081, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay @ Kings Cross Bayside Road is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die veilige Kings Cross 2-kompleks in Erasmus Park. Ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, bied die woonstel 'n gemaklike en moderne verblyf naby hoofroetes, winkelsentrums en restaurante.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en ingeboude klerekas, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank waarop gaste kan ontspan en lei na 'n balkon.
Gaste kan ook toegang geniet tot die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, speelarea vir kinders en veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Bayside Road, Kings Cross 2 Castle Gate, Erasmus Park, 0081, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bayside Road, Kings Cross 2 Castle Gate, Erasmus Park, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang